top of page


Nuut / New
Ek is baie opgewonde om te deel dat ek nou ook Lees en Spel Terapie vir leerders sal aanbied. Lees en Spel Terapie is voordelig vir beginner lesers (so jonk as 4 jaar) tot ouer leerders wat lees en/of spel ondersteuning benodig.
Sien foto's vir meer inligting.
I am very excited to share that I will also be giving Reading and Spelling Therapy to learners. Reading and Spelling Therapy can be offered to individuals from beginner readers (as young as 4 years) to older learners who need assistance with reading and/or spelling.
See photos below for more information.

bottom of page