Meer oor my
My liefde vir mense help kom al van kleindag af aan. In 2015 het ek my graad in B Spraak, Taal en Gehoorterapie aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf waarna ek in Kimberley in die Noord-kaap my gemeenskapsdiens voltooi het. Dit was hier waar ek my passie vir die beroep van Spraakterapie selfs meer ontdek en verken het. Ek dien tans die Worcester area en bied dienste aan beide kinders en volwassenes. Ek geniet dit om met alle ouderdomsgroepe te werk en streef daarna om elke kliënt tot die beste van my vermoë en kennis te behandel.
Since my childhood I've had a love for helping people. In 2015 I finished my degree in B Speech-Language and Hearing Therapy at the University of Stellenbosch, thereafter I completed my community service year in Kimberley in the Northern Cape. Here I further discovered and explored my passion for the profession of Speech Therapy. I am currently serving the Worcester area and provide services to both children and adults. I enjoy working with all age groups and strive towards treating each client to the best of my abilities and knowledge.
More about me
